Danel Thiart

Hiermee my kommentaar van jul diens:

Met groot dank wil ek vir Karen en haar span van Debt Resolve dankie sê vir die persoonlike aandag en diens wat hulle aan my gegee het, in my tyd van nood.

Karen het baie moeite gedoen om my te help, en geweet wat om te doen om die probleem vinnig op te los.
Ek sal hul defnitief verwys aan vriende/familie.

Baie dankie.

Comments are closed.